Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die redes vir die jongste styging van vleispryse. Hy verduidelik ook die impak van die uitbraak van bek-en-klouseer op pryse. Hoewel beesvleispryse waarskynlik gaan daal in die winter, sal die aanvraag en aanbod deurslaggewend wees in die volgende…
Juicy Marbles, ‘n voedseltegnologiemaatskappy in Slowakye, stel binnekort ‘n plantgebaseerde heelsnit filet bekend en die beperkte vrystelling sal aanvanklik 1000 pakke filette aan verbruikers beskikbaar stel. Die heelsnit met vetmarmering, is ‘n eerste in die bedryf. In ander nuus uit Suid-Afrika se buurland, word berig oor Namibiese slagbeeste wat afneem…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat veral spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag die interessante onderwerp van misdaad en die rol en verpligtinge van die Polisie. Volgens hom het die Polisie drie belangrike verpligtinge en dit is om misdaad te voorkom, te bestry en te ondersoek. Moolman praat oor…
Die Argentynse opskorting van vleisuitvoere, is tot einde 2023 verleng. Die opskorting is van toepassing op sekere beesvleissnitte. Volgens die regering dra dit by om ‘n balans tussen die Argentynse mark en die uitvoer van vleisproduksie te skep. Verder word ook berig oor Amerikaanse melkverbruik wat gedaal het sedert die…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouleier en dorper-skaapteler uit die Noord-Kaap en hy het ‘n passie vir mense en diere. Saunderson is ook ‘n berader, predikant, sakeman en stoetteler en hy praat vandag oor boere wat vergelyk kan word met “ysterman-deelnemers”. Charl verduidelik die uitdagings van die sektor, en noem…
Veeboere in Kenia is se toekoms is duister as gevolg van ‘n ernstige tekort aan veevoer in die land. Alreeds 36 voermeulenaars was genoodsaak om hul besighede te sluit en einde verlede jaar het voervervaardigers die regering versoek om die verbod om ingevoerde GM-mielies en –sojabone op te hef.
Die oorsese kleinhandelaar Lindl, het nuwe produkte bekendgestel wat poog om laer vleisverbruik aan te moedig. ‘n Weense wors is byvoorbeeld ontwikkel wat bestaan uit wortels, hoendervleis en soja. Frikkadelle weer, is ontwikkel uit ‘n mengsel van beesvleis en vrugte. Lindl het hierdie aankondigings gedoen om kopers te ondersteun wat…
Charl Saunderson, bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oor die beste metodes om vee te bemark. Hy gesels ook oor die huidige landboutoestande in die Noord-Kaap en verduidelik die groot dankbaarheid wat heers tussen landbouers oor die goeie reëns.
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers weer sywaarts beweeg teenoor die Amerikaanse dollar. Rentekoerse is ook weer opwaarts aangepas. Slagpryse geniet goeie ondersteuning. Speenkalfpryse het weer verder gedaal hierdie maand. Stoorlampryse het effens gestyg…
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die gevolge van die huidige uitbraak van bek-en-klouseer en die toemaak van grense vir verskeie produkte uit die vleisbedryf. Hy verwys weer na die belangrikheid van naspeurbaarheid en hoe dit moontlik oplossings in die toekoms kan bied. Om…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars. Moolman behandel ‘n vraag oor die rol van arbeidsmakelaars in die landbousektor. Moolman gee ‘n volledige definisie van die term arbeidsmakelaar. Dit kom daarop neer dat ‘n makelaar neem werknemers in diens en…
Dr Francois Koekemoer van Bethlehem, word beskou as een van Suid-Afrika se top wetenskaplikes en hy gesels vandag oor ‘n groot deurbraak met ‘n nuwe generasie koringkultivar. Die opbengs en bak van koring is belangrik vir enige gewas en die uitstekende resultate van die nuwe kultivar se kwaliteitstoetse was baie…
Tjoepie Groenewald is ‘n bekende kundige van sosiale media in die landbousektor en vandag vertel hy van die opwinding oor Nampo wat eersdaags plaasvind. Groenewald vertel van die redes hoekom die Nampo-week met een dag verleng is en binnekort gaan plaasvind van 16-20 Mei. Groenewald vertel ook van die verskillende…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouleier en Dorper-skaap teler uit die Noordkaap en hy het ‘n passie vir mense en diere. Saunderson is ook ‘n berader, predikant, sakeman en stoetteler en hy praat vandag oor hoe boere in Suid-Afrika deur droogtes en sprinkane se uitdagings kon werk om ‘n tweede…
‘n Noorweegse winkelgroep het begin om die omgewingsimpak op kwitasies aan te bring, aangesien kopers nou bewus word van produkte se koolstofvoetspoor wat soms te hoog is. Die gebruiklike massa-aanbiedinge op minder volhoubare produkte is ook intussen gestaak. Daar word verder berig oor die riglyne vir identifisering van vroee BRS-tekens…
31 Mar 2022 1AM
2 min
1000 – 1020
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.