PM berig oor skape wat hulle eie vagte afgooi

Loading player...
The Guardian in Brittanje berig oor Britse landbouers wat skape soek wat self verhaar. ‘n Skaap is ontwikkel wat sy eie vag kan afskud, aangesien skaapskeer te duur begin word het en selfs meer kos as wat die wol werd is. Die skape se verharingseienskap het sy oorsprong in die Wiltshire-Horn, ‘n inheemse Britse skaap.
31 Aug 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes