
Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die opwaartse inflasie- en rentekoers . Mare glo dat dit die laaste maand is van hierdie stygings en dat inflasie van hier af kan afneem. Hy verduidelik ook die verligting van brandstofpryse en moontlike ekonomiese groei wat ‘n verdere uitkoms kan wees.