OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,654 Episodes
2620 – 2640

Agri-Uur: 22 Januarie, Heinrich Victor

Die daling in die wolmark vandeesweek kan toegeskryf word aan die Rand se versterking teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat wêreldekonomië behoort te stabiliseer met die Covid-19 entstof wat beskikbaar gestel is. Hier is Victor…
21 Jan 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 22 January, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
21 Jan 2021 2AM 6 min

Agri Hour: 21 January, William Bulwane

All farmers, small or commercial, will be receiving assistance from the Free State Department of Agriculture. The provincial department’s MEC, William Bulwane, stated this in response to a question on Tuesday when he announced the department’s interventions following flood damage in the province. Here is Bulwane…
20 Jan 2021 4AM 3 min

Agri-Uur: 21 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
20 Jan 2021 2AM 2 min

Agri-Uur: 21 Januarie, Kobus Launcher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
20 Jan 2021 12AM 5 min

Agri-Uur: 20 Januarie, Kobus van Tonder

Boere en gemeenskappe wat emosionele ondersteuning, sowel as humanitêre hulp benodig, word herinner aan ‘n 24-uur hulplyn wat hierdie ondersteuning kan bied. Die voorsitter van die ad-hoc-taakspan, gemeenskapversorging, ds. Kobus van Tonder, sê hierdie hulplyn is gestig om emosionele ondersteuning te bied aan diegene wat weens die groot impak van…
19 Jan 2021 9AM 2 min

Agri Hour: 20 January, Amogelang Moholoeng

The Northern Cape Department of Water Affairs says the water released from the Vanderkloof Dam in the Northern Cape has been reduced. The department’s spokesperson, Amogelang Moholoeng, says this was done in order to relieve pressure further downstream to the lower Orange River. Here is Moholoeng…
19 Jan 2021 9AM 1 min

Agri Hour: 20 January, MEC William Bulwane

The Free State MEC of Agriculture, William Bulwane, says the department is in the process of engaging with the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs (COGTA) to declare the affected areas disaster-stricken should the need arise. He made the comment on Tuesday when he announced interventions following floods in…
19 Jan 2021 7AM 4 min

Agri Hour: 19 January, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
18 Jan 2021 8AM 6 min

Agri-Uur: 19 Januarie, Kerneels Simes

‘n Trop beeste, wat gestrand was by die Hennie Steyn-brug in die Vrystaat as gevolg van hoë watervlakke, is Sondag gered. Dit volg nadat voortdurende reënval in die provinsie daartoe gelei het dat riviere se watervlakke styg. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Kaptein Kerneels Simes, bevelvoerder van die Bethulie…
18 Jan 2021 8AM 3 min

Agri Hour: 18 Januarie, Elsabé Richard

The trade office of the Israeli embassy in South Africa, together with the Fresh Produce Marketing Association’s South Africa office, jointly hosted the Virtual Agritech Roadshow to South Africa 2020. OFM News's Elsabé Richard reports this webinar showcased several new Israeli-developed agricultural technologies. Here is Elsabé…
17 Jan 2021 9AM 3 min

Agri-Uur: 15 Januarie, Heinrich Victor

Ekonomieë regoor die wêreld behoort te stabiliseer met die Covid-19 entstof wat beskikbaar gestel is. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat die Chinese Nuwejaarsvieringe egter die wolmark moontlik sywaarts kan laat beweeg. Hy sê die versterking van wêreldekonomieë in die komende jaar kan egter…
14 Jan 2021 5AM 4 min
2620 – 2640