Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê boere moet seker maak dat hulle die regte inligting twee keer per dag kry ten opsigte van die vloei en vlakke van die plaaslike riviere. Dit volg nadat swaar reën onlangs in groot dele van Sentraal Suid-Afrika ervaar is. Hier is Jansen…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Bently Vass, praat oor die onlangse swaar reën en vloedskade in die provinsie. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gepraat…
Symptoms of plant poisoning in livestock may vary depending on which organ of the animal is affected. According to Dr Esam Elgorashi, specialist researcher in toxic and medicinal plants at the Agricultural Research Council (ARC), farmers need to be vigilant and contact a veterinarian once symptoms occur. OFM News’ Elsabé…
Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor watersake, deel die jongste damvlaksyfers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
Ekonomië regoor die wêreld is besig om te stabiliseer, met die Covid-19 entstof wat wêreldwyd beskikbaar gestel is en noudat hoop opvlam dat die pandemie onder beheer gebring kan word. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat daar nou ‘n hoë aanvraag na goeie kwaliteit…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Bloemfonteinse weerkantoor maan gemeenskappe om weervoorspellings gereeld dop te hou. Elani Heyneke van die Bloemfonteinse weerkantoor sê swaar reën kan in dele van sentraal Suid-Afrika verwag word, wat skade aan gewasse kan veroorsaak. Hier is Heyneke…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Die prys van gemmer het 'n slegte smaak in die mond van die verbruiker gelaat nadat die hoë vraag die pryse laat styg het, met kenners wat die neiging vergelyk het met dié van beet en knoffel tydens die MIV-krisis in die 1990s en 2000s. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
Die publiek word uitgenooi om die tiende herdenking van die eerste wynoes op Suid-Afrikaanse bodem, wat 362 jaar gelede plaasgevind het, virtueel by te woon. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Isabau Botha, korporatiewe kommunikasiebestuurder by Agri Expo hieroor gepraat…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
25 Jan 2021 6AM
5 min
2600 – 2620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.