Agri-uur: 10 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Die onlangse styging in brandstofpryse is nie goed vir die landbousektor sowel as die verbruiker nie. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê hoër brandstofpryse kan ook potensiële droogtehulp vanaf die regering nadelig beïnvloed. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat….
10 Aug 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min