Agri-uur: 16 Augustus, Christelle van der Merwe

Loading player...
Daar is verskeie voordele om elke dag die voorreg te hê om op ‘n plaas wakker te word. Die natuur, voëls wat dwarsdeur die dag gehoor kan word, en geen verkeer om jou oor te bekommer nie. Daar is egter ook nadele en wanpersepsies. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Christelle van der Merwe, ‘n boer se vrou uit die Fauresmith-omgewing in die Vrystaat, hieroor gesels...
16 Aug 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min