Agri-uur: 12 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Loading player...
Graanprodusente word gemaan om bedag te wees vir die vinnige ontwikkeling van winter- sowel as lente-onkruid. Dit, ná goeie reënval in sekere gebiede wat daartoe gelei het dat die grondvog redelik gunstig is.
Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat met OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gepraat het oor onder meer die afgelope somergraanseisoen…
12 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min