Agri-Uur: 5 Augustus , Botha Barnard

Loading player...
Die leeubedryf vaar nie baie goed op die oomlik nie. Dit is volgens Botha Barnard, eienaar van die Bagamoya wildplaas wat sowat 35km buite Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Hy deel dat leeu pryse laag is en dat die Covid-19-pandemie ‘n negatiewe impak op toerisme het. OFM-nuus se Lee Simmons het met hom onder meer gesels oor hoe alles vir hulle begin het…
5 Aug 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min