In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Joe Scholtz, ‘n boer uit Griekwastad en voorsitter van Agri Noord-Kaap se komitee vir landelike veiligheid en veediefstal, sê boere in droogtegeteisterde gebiede hoop op opvolgreën. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor die onlangse reën en droogtehulp-inisiatiewe…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Dr. Faffa Malan, ‘n bekende veearts, sê inenting sal diere beskerm teen die slenkdalkoorsvirus. Hy deel dat hierdie virus aborsies by diere kan veroorsaak sowel as blindheid by mense. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
Alhoewel die meeste van die gewasse reeds klaar geoes is, sukkel sommige produsente om klaar te oes weens nat weer. Dirk Strydom, hoof van graan-ekonomie en -bemarking by Graan SA, sê voortdurende reënval kan negatiewe gevolge hê vir boere wat nog oes en moet plant. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
Terwyl party juig oor die reënval, is daar steeds boere in dele van die land wat nog hoop op goeie reën. Lionel Cloete, ‘n boer uit die Boesmanland-streek in die Noord-Kaap, sê hoewel daar verlede week net sowat 1,5 mm reën op sy plaas geval het, is hy steeds hoopvol…
Die voortdurende reënval wat in die Vrystaat ervaar word het daartoe gelei dat baie damvlakke in die provinsie ‘n toename toon. Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor watersake, deel die damvlak syfers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
The Food and Agriculture Organisation (FAO) of the United Nations says world food prices rose for the seventh consecutive month in December, led by dairy products and vegetable oils.
Voortdurende reënval kan ‘n negatiewe effek op die produksie van rosyne hê. Volgens Stefan Jordaan, senior landbouspesialis by Raisins SA in Upington in die Noord-Kaap, kan goeie voorkomende praktyke gevolg word om reënskade te verhoed. Jordaan se kommentaar volg ná onlangse wydverspreide reënval in die provinsie. Ferdie Botha, hoof uitvoerende…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... The newest edition is a double issue of 15 and 22 January and…
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) waarsku dat daar slegs 18 werksdae oor is vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te oorhandig. Fred Camphor, uitvoerende hoof van SA Jagters, sê die amnestie wat op 31 Januarie eindig, bied ook ‘n geleentheid om vuurwapens waarvan die…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
6 Jan 2021 4AM
2 min
2640 – 2660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.