Agri-Uur: 20 Julie, Johan van den Berg

Loading player...
Sentraal Suid-Afrikaners kan van vanmiddag (Dinsdag) af weer baie lae temperature verwag. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê hierdie koue toestande kan tot Vrydag voortduur en dat inwoners moet kennis neem dat sterk winde weer kan voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
19 Jul 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min