Agri-Uur: 2 Aug, Christelle Van der Merwe

Loading player...
Boere wat skade gely het weens die onlangse veldbrande tussen 12 en 13 Julie 2021, wil hul opregte dank uitspreek vir die eindelose bystand en hulp tydens hierdie moeilike tyd.
2 Aug 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min