Agri-Uur: 28 Julie, Nico Fouché

Loading player...
Suiwelprodusente in KwaZulu-Natal (KZN) produseer sowat 27% van Suid-Afrika se melk. Van hierdie boere moes onlangs, weens onrus in daardie provinsie, duisende liters roumelk uitgooi omdat hulle nie die melk betyds by prosesseerders kon kry nie. OFM-nuus se Elsabé Richard gesels met Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA, oor hoe dit nou met hierdie boere gaan…
28 Jul 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min