Agri-Uur: 4 Augustus, Nico Fouché

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse melkbedryf is kerngesond. Só sê Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA. Hy het in ‘n onderhoud met OFM-nuus se Elsabé Richard, oor hoe dit tans in die bedryf gaan, gesê dat die gemiddelde roumelk-produksie in die land die afgelope 12 jaar met sowat 2,26% jaar-op-jaar gestyg het. Hier is die onderhoud…
4 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min