Byeboerderye kan winsgewend wees, maar dit kos harde werk en passie. So sê Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer uit Keimoes in die Noord-Kaap. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
Die gemeenskap van Ficksburg, wat verlede week betoog het teen die toestand van paaie in en om die dorp, sê hulle is tevrede met die reaksie wat hulle ontvang het van die plaaslike regering. Friedl von Maltitz, ‘n boer en streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), sê dit volg nadat die…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
The Department of Agriculture in the Free State is this year planning to implement 25 agricultural projects and programmes in the different districts of the province. The department’s MEC, William Bulwane, made this known during his department’s 2021/22 Budget Vote. Here is Bulwane…
Eksterne faktore soos belastings, die styging in diesel- en voerpryse, asook ‘n verhoogde minimumloon, het ‘n negatiewe effek op die melkbedryf. Ian van Niekerk, hoof uitvoerende beampte van Oakland Diaries, sê melkprodusente sowel as die verbruiker, is onder druk. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
Mense wat water uit die Setumodam naby Mahikeng kry, kan binnekort skoner water hê. Landbou.com berig die dam lewer water, insluitende drinkwater, aan sowat 500 000 mense, maar dit is erg besoedel. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
The Free State Department of Agriculture and Rural Development is working with various departments in order to fix roads in the province after heavy rains. This is according to MEC William Bulwane during an interview following his department’s 2021/22 budget vote. OFM News’ Cathy Dlodlo spoke to him about this…
Research done by a postdoctoral fellow at Stellenbosch University shows that wheat straw and mango peels could be used in the development of biodegradable, renewable and non-toxic food packaging. Dr. Lindleen Mugwagwa made this finding during her doctoral study at SU. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about her…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het hierdie week ‘n daling getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie daling kan toegeskryf word aan, onder meer, die navolging van die verswakking van die Australiese mark. Hier is Victor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die gemeenskap van Ficksburg in die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat het betoog teen die toestand van teer- en grondpaaie. Volgens Friedl von Maltitz, ‘n boer in dié streek, is die toestand van paaie haglik en hou dit ‘n risiko vir padgebruikers in. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
The Department of Police, Roads and Transport in the Free State hosted an anti-stock theft awareness campaign in Ladybrand in the Mantsopa Local Municipality. The department’s spokesperson, Hillary Mophete stated that the purpose of the campaign is to urge farmers and livestock owners in the area to be more vigilant…
As deel van die voortdurende viering van internasionale vrouedag wat op 8 Maart wêreldwyd gevier is, het OFM-nuus met Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer in die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, gesels. Du Plessis moedig vroue aan om nie bang te wees vir uitdagings nie. Hier is sy…
‘n Kursus is ontwikkel om herfskommandowurms doeltreffend hok te slaan met geïntegreerde plaagbestryding en goeie landboupraktyke. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Prof. Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit hieroor gesels…
Die onlangse hitte en tropiese vog wat afbeweeg, het die moontilkheid van storms en selfs hael verhoog. Dit is volgens Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige. OFM-nuus se Elsabé Richard het hom gesels…
Twee mans gaan 2 200 km in 'n kajak roei om geld in te samel vir onder meer droogtehulp. Een van die roeiers, Edward-John Hill, ook bekend as Bean, sê hulle gaan vanaf Lesotho tot in Namibië via die Oranjerivier vir sowat 50 dae lank roei vir liefdadigheid. OFM-nuus se…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.