Agri-uur: 04 Oktober, Nicol Jansen

Loading player...
Wegholveldbrande in die Noord-Kaap het die afgelope twee maande meer as 450 000 hektaar weiveld verwoes. Volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, gaan die polisie in die provinsie nou help met ondersoeke na die ontstaan van veldbrande in dele van die Noord-Kaap. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gepraat…
4 Oct 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min