Wetenskaplikes het vir die eerste keer daarin geslaag om varke, bokke en beeste te skep wat as lewensvatbare surrogaat manlike diere kan optree. Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) berig dit is manlike diere wat sperm produseer en slegs die genetiese eienskappe van skenkerdiere dra. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
The Free State Agriculture MEC, William Bulwane, says he is grateful for the allocation of more than R780 million for the 2021/22 financial year but stated that money allocated to the department is never enough. This, as there are still many farmers in the province that need financial assistance from…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
The increase in poultry import tariffs that were introduced last year, has affected consumers' pockets negatively. According to Paul Matthew, CEO of the Association of Meat Importers and Exporters (AMIE), an increase in poultry tariffs means that minimum wage earners will struggle to afford what should be an affordable source…
Damvlakke lyk steeds baie goed. Dit is volgens Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor watersake. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
Dit is moeilik om van aalwurms ontslae te raak en dit is belangrik om die voorkoms daarvan laag te hou. Dit is volgens ‘n kenner van aalwurms, Professor Driekie Fourie, wat verbonde aan die Noordwes-Universiteit is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
Die langtermyngevolge van die voorkomende gebruik van antibiotika onder vee, bedreig nie net die gesondheid van die kudde nie, maar benadeel ook die toekomstige winsgewendheid van die veebedryf. Dit is volgens Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster Groep. OFM-nuus se Elabé Richard het met hom hieroor…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die Boks-voer-vir-‘n-Boer aanlyn projek is nou al vir sowat agt maande aan die gang en streef steeds daarna om hulp aan boere in droogtegeteisterde gebiede te verleen. Elria Steinberg, stigter van hierdie aanlyn konsep sê die projek het tot op hede bydrae van meer as ‘n miljoen rand ontvang. OFM-nuus…
Die gewasse wat boere in Suid-Afrika plant is vatbaar vir die twee grootse aalwurm peste in graangebiede, naamlik knopwortel- en letselaalwurms. 'n kenner van aalwurms, Professor Driekie Fourie verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê dit is moelik om van hierdie parasiet ontslae te raak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar…
Farmers in the Murraysburg district in the Western Cape are currently experiencing the most extensive outbreak of locusts in the area since February last year, covering an area of 10km by 20km, and spanning four farms. OFM News’ Elsabé Richard has more…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n effense styging getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie styging kan toegeskryf word aan die verswakking van die Rand, asook die navolging van die sywaartse beweging van die Australiese mark.
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
3 Mar 2021 4AM
2 min
2520 – 2540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.