Agri-uur: 01 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die afname in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek kan grootliks toegeskryf word aan die verswakking in die Australiese wolmark. Volgens Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het nie-gesertifiseerde wol onder druk verkeer. Hier is Victor met meer…
30 Sep 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min