Agri-uur: 06 Oktober, Elsabé Richard

Loading player...
Wetenskaplikes het vasgestel of dit moontlik is om ‘n jong lammer se gewig te gebruik om te voorspel wat die kwaliteit van die karkas op die teikengewig sal wees. OFM-nuus se Elsabé Richard berig hulle het bevind dat lammers wat swaarder is tydens speen, wat tipies teen 13 weke-ouderdom plaasvind, ‘n heelwat groter waarskynlikheid het om maerder en meer gespierde karkasse te hê…
5 Oct 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min