OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,650 Episodes
2480 – 2500

Agri-Uur: 2 April, Elsabé Richard

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit…
1 Apr 2021 7AM 4 min

Agri Hour: 2 April, Melanie Israel

The public should refrain from buying pesticides from street hawkers. Melanie Israel, Control Agricultural Legislation Inspector at the National Department of Agriculture, says street hawkers will most probably sell unregistered products and fail to advise customers on the dangers of the product. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about…
1 Apr 2021 6AM 5 min

Agri-Uur: 1 April, Edward-John Hill

Twee vriende gaan van vandag, 1 April, af, vir sowat 50 dae aan 2 200km in hulle kajak roei. Dit is ter wille van liefdadigheid. Edward-John Hill sê hy en sy vriend, Taro Niehaus, gaan via die Oranjerivier vanaf Lesotho tot in Namibië roei. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
31 Mar 2021 6AM 3 min

Agri-Uur: 1 April, Dr Kobus Laubscher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
31 Mar 2021 5AM 5 min

Agri-Uur: 1 April, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
31 Mar 2021 4AM 2 min

Agri-Uur: 31 Maart, Dr Faffa Malan

Boere moet voorkomend teen verskeie insek-oordraagde siektes optree. Dr Faffa Malan, ‘n veearts en besturende direkteur van die Herkouer-veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel RuVASA, het met OFM-nuus gesels oor hierdie siektes…
31 Mar 2021 1AM 5 min

Agri Hour: 31 March, Clive Garret

The recent rain did not only have a negative effect on farm infrastructure and roads but also crops such as tomatoes. According to Clive Garrett, marketing manager of ZZ2, consumers can expect shortages for the next week or two. OFM News’ Elsabé Richard spoke to him about this…
30 Mar 2021 4AM 2 min

Agri-Uur: 30 Maart, Elsabé Richard

Die kos wat ons eet mag later in ons lewens ‘n direkte impak op ons kognitiewe skerpheid hê. OFM-nuus se Elsabé Richard berig hierdie bevinding is volgens ‘n navorsingsprojek deur die Iowa Universiteit.
29 Mar 2021 8AM 2 min

Agri-Uur: 30 Maart, Edrich Badenhorst

Edrich Badenhorst, ‘n wildsboer van Knapdaar Boerdery in die Noordwes, sê hulle is dankbaar vir die ondersteuning van die plaaslike én internasionale mark - veral ná streng Covid-19 regulasies. Hy deel dat die wildbedryf verskeie uitdagings gedurende die Covid-19-pandemie ervaar het, en dat dinge nou meer positief begin lyk. Hier…
29 Mar 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 30 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
29 Mar 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 29 March, Aggrey Mahanjana

The founder and Group Managing Director of the National Emergent Red Meat Producers' Organisation (NERPO), Aggrey Mahanjana, has announced his early retirement. Mahanjana, who is also a livestock farmer, says he is looking forward to giving his farming business his undivided attention. OFM News’ Elsabé Richard spoke to him about…
26 Mar 2021 7AM 5 min

Agri Hour: 29 March, Justin Chadwick

The current projections for 2021 show that the South African citrus industry is likely to experience a 22% growth in export figures in just two years. Justin Chadwick, CEO of the Citrus Growers' Association of South Africa, says the industry has experienced growth over the past few years, which can…
26 Mar 2021 7AM 5 min

Agri-Uur: 29 Maart, Francois Knowles

Dieregesondheid is belangrik en daarom is dit noodaaklik dat lewendehawe-agente hulself vergewis van kritiese biosekuriteitsmaatreëls wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom oor hierdie maatreëls gesels…
26 Mar 2021 7AM 5 min

Agri Hour: 26 March, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
25 Mar 2021 5AM 6 min

Agri-Uur: 26 Maart, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark het weer eens hierdie week ‘n daling getoon. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie daling kan toegeskryf word aan, onder meer, die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
25 Mar 2021 5AM 4 min

Agri-Uur, 25 Maart, Esté van der Merwe

‘n Ad hoc taakspan, wat bestaan uit onder andere lede van Agri Noord-Kaap, is op die been gebring om bewusmaking te skep van die geweldige humanitêre en geestelike nood in die Noord-Kaap en omliggende gebiede weens erge droogte. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Esté van der Merwe, bemarkingsbestuurder by…
24 Mar 2021 6AM 5 min

Agri-Uur: 25 Maart, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
24 Mar 2021 4AM 2 min

Agri-Uur: 23 Maart, Jana Du Plessis

‘n Suksesvolle byeboer uit die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, Jana du Plessis, sê bye speel ‘n belangrike rol in voedselprodusering. Du Plessis, wat reeds van kleins af belanggestel het om met bye te boer, het met OFM-nuus gesels oor hoe om ‘n byeboerdery te begin en wat om te verwag.
24 Mar 2021 4AM 5 min
2480 – 2500