Agri-uur: 18 Oktober, Dr Ivan Meyer

Loading player...
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou, het as deel van Wêreldvoedseldag, wat op 16 Oktober regoor die wëreld gevier word, ‘n projek genaamd ‘Een Huis Een Tuin’ bekend gestel. Om meer hieroor uit te vind, het OFM-nuus se Lee Simmons met Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, gesels…
18 Oct 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min