Agri-uur: 18 Oktober, André Mentz

Loading player...
Dis belangrik dat alle leeuboere in Suid-Afrika deel moet wees van ‘n leeutelersgenootskap. Dit is volgens André Mentz, president van die Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging, oftewel SAPA. Mentz sê deur ‘n lid van so ‘n organisasie te word, verseker dit dat boere van behoorlike riglyne, reëls en regulasies verskaf word, wat belangrik vir die bedryf is. OFM-nuus se Lee Simmons het met hom gepraat…
18 Oct 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min