Agri-uur: 19 Oktober, Dr Ivan Meyer, Minister van Landbou

Loading player...
OFM-nuus se Lee Simmons gaan vanoggend voort om in deel 2 van haar onderhoud met Dr Ivan Meyer, Minister van Landbou in die Wes-Kaap, te gesels oor dié departement se pogings om voedselsekuriteit in daardie provinsie te verseker. Hier is die onderhoud…
18 Oct 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min