Agri-uur: 21 Oktober, Ingrid Boshoff

Loading player...
Ons staan aan die begin van planttyd vir die nuwe seisoen met kunsmispryse wat boere na hul asems laat snak. Sommige produkte se pryse is amper 70% hoër as verlede jaar. Siende dat gewasse voedingstowwe nodig het om goeie opbrengste te lewer, het boere nie regtig ‘n keuse nie. Ingrid Boshoff, een van Syngenta se tegniese deskundiges, sê egter dat slim onkruidbeheer die impak van hoë kunsmispryse kan versag. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gepraat…
20 Oct 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min