Agri-uur: 20 Oktober, Nicol Jansen

Loading player...
Voerskenkings en donasies vir rampdroogtegebiede het in 2017 momentum begin kry en eksponensieel toegeneem tot en met die uitbreek van die Covid-19 pandemie, wat die ekonomie tot stilstand gedwing het. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap. Hier is hy met meer hieroor…
19 Oct 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min