OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
2280 – 2300

Agri-Uur: 15 Julie, Schalk van der Merwe

Schalk van der Merwe van die plaas Sanniesrust in die Vrystaat, is net een van die boere wat deur die onlangse veldbrande geraak is. OFM-nuus joernalis, Lucky Nkuyani het met hom gepraat oor die skade wat hy gely het…
15 Jul 2021 3AM 2 min

Agri Hour: 15 July, MEC William Bulwane

A report containing details of the extent of the damage that recent veldfires in the Free State have caused, is expected to be released within two weeks’ time. This is according to Free State Agriculture MEC, William Bulwane. Bulwane spoke to OFM News after fires that broke out on Monday,…
15 Jul 2021 2AM 3 min

Agri-Uur: 15 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
14 Jul 2021 6AM 2 min

Agri Hour: 14 July, MEC Thembeni Nxangisa & MEC William Bulwane

The Free State’s MEC of Agriculture, William Bulwane, and the MEC of Cooperative Governance, Thembeni Nxangisa, held a meeting with the provincial Umbrella Fire Protection Association yesterday after veld fires wreaked havoc in parts of the province. OFM News’ Lucky Nkuyani spoke to the MECs about how they will be…
14 Jul 2021 3AM 4 min

Agri Hour: 14 July, Hannes de Waal

The revised citrus protocol that South Africa recently signed between itself and China, is set to hold many advantages for local lemon farmers. In part two of this insert, OFM Business Hour presenter, Olebogeng Motse, speaks to Hannes de Waal from the Citrus Growers Association, about, amongst others, the possible…
13 Jul 2021 9AM 5 min

Agri-Uur: 14 Julie, Piet Kleyn

Indien jy in droër dele van die land geleë is en oorweeg om 'n boerdery aan te pak, kan jy met volstruise begin boer. Maar, jou plaas moet aan sekere vereistes voldoen. Om meer te leer oor hierdie vereistes het OFM-nuus se Elsabé Richard met Piet Kleyn van die Suid-Afrikaanse…
13 Jul 2021 9AM 4 min

Agri Hour: 13 Julie, Errol Cason

Biotechnology has become a widely recognised practice across the world. Senior lecturer at the University of the Free State (UFS), Errol Cason, says the agricultural industry has been using biotechnology unknowingly. He explains that the moment one tries to better an animal or plant by tweaking their genetic makeup, then…
13 Jul 2021 3AM 5 min

Agri-Uur: 13 Julie, Francois van Deventer

Alle plante moet fotosinteer om te kan groei en, in die geval van gewasse, om voedsel te produseer. Siektes wat die blaaroppervlak aanval, belemmer fotosintese en is dus ‘n groot probleem. OFM-nuus se Elsabé Richard gesels vandag met Francois van Deventer van Syngenta, oor twee sulke siektes, naamlik vroeë roes…
12 Jul 2021 9AM 7 min

Agri Hour: 13 July, Wandile Sihobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
12 Jul 2021 8AM 7 min

Agri-Uur: 12 Julie, Piet kleyn

Voortslepende droogtetoestande in dele van die land, sowel as verhoogde produksiekoste, lei daartoe dat die getal volstruisprodusente in die land afneem. Dit is volgens Piet Kleyn, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Volstruis-sakekamer. Kleyn sê egter dat daar nog heelwat produsente in droeër dele in onder meer die Noord-, Wes-,…
12 Jul 2021 4AM 4 min

Agri-Uur: 12 Julie, Johnny Murdoch

Die vakmanskap van die hoefsmid is veral noodsaaklik vir perde en hul gesondheid gedurende hul lewensduur. OFM-nuus het met die voorsitter van die South African Association of Professional Farriers (SAAPF), Johnny Murdoch, oor die noodsaaklikheid van perde se hoefsorg gesels. Hier is Murdoch…
12 Jul 2021 4AM 5 min

Agri Hour: 12 July, Hannes de Waal

The Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, recently signed a revised citrus protocol between South Africa and China. This protocol has been welcomed with much excitement in the local citrus industry. To gain some insight on what this protocol is about, OFM Business Hour presenter, Olebogeng…
12 Jul 2021 4AM 5 min

Agri Hour: 09 July, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
8 Jul 2021 10AM 6 min

Agri-Uur: 09 Julie, Chris van Beljon

Elf plase in die Fochville-omgewing buite Potchefstroom in Noordwes is onlangs deur veldbrande verwoes. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê nege van hierdie plase is totaal verwoes. Hy sê ‘n konvooi van ongeveer 20 bakkies en 20 trokke gaan hierdie naweek skenkings by boere in die…
8 Jul 2021 10AM 4 min

Agri-Uur: 08 Julie, Tommie Esterhuyse

‘n Opname wat onlangs deur Vrystaat Landbou (VL) onder sy lede gedoen is, toon dat boere vanjaar reeds R6 miljoen gespandeer het om paaie in die provinsie op te knap. Boere het provinsiale sowel as munisipale paaie herstel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Tommie Esterhuyse, vise-president van Vrystaat Landbou,…
7 Jul 2021 8AM 4 min

Agri-Uur: 08 Julie, Chris Derksen

Daar is vir die tweede agtereenvolgende week geen lewendehawe veilings nie. Dit volg nadat dit op Sondag 27 Junie in die Staatskoerant gepubliseer is dat geen veilings tot 11 Julie met onmiddellike effek mag plaasvind nie. 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, wat weekliks veilingspryse vir lewendehawe verskaf, sê…
7 Jul 2021 5AM 1 min

Agri-Uur: 07 Julie, Dr Ivan Meyer

Boere regoor Suid-Afrika het almal verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Uitdagings soos droogte, finansies en vloedskade is egter van die onderlinge uitdagings. Dr. Ivan Meyer, LUR van Landbou in die Wes-Kaap, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard oor hierdie uitdagings…
6 Jul 2021 11AM 4 min

Agri Hour: 07 July, MEC Desbo Mohono

Young livestock farmers of North West were gifted bulls this week during the virtual improvement programme - Empowering Youth Through Livestock. The province's Agriculture MEC, Desbo Mohono, elaborates on the programme and the goals the department has for youth farmers. Here is Mohono…
6 Jul 2021 11AM 3 min

Agri-Uur: 07 Julie, Nico Pieterse

Dit is ’n unieke jaar in terme van oesinsameling; graan is ongeveer ’n maand tot ’n maand-en-’n-half vroeër oesgereed en die tempo waarteen graan ontvang is, was ook baie vinniger as vorige jare. Dis aldus Nico Pieterse, Senior Bestuurder Graan by NWK, wat verder meld dat ongeveer 90% van die…
6 Jul 2021 3AM 5 min
2280 – 2300