Agri-uur: 7 Maart, Chris Burgess

Loading player...
Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensies skop vandag by die Reitz-skouterrein in die Vrystaat af, met die doel om boere te help kyk na hoe hulle die natuur se natuurlike stelsels kan inspan om insetkoste beter te kan bestuur. Chris Burgess, die hoofredakteur van Landbouweekblad, het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor wie van die gassprekers by die verskeie konferensies in Reitz, Ottosdal en Stellenbosch gaan wees…
7 Mar 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min