Agri-uur: 25 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek positief vertoon ten spyte van ‘n 2% styging in die Rand teenoor die VSA-Dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
24 Feb 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min