Agri-uur: 7 Maart, Zabion de Wee

Loading player...
‘n Jongboer in die Petrusburg-omgewing in die Vrystaat, Zabion de Wee, raai jong produsente aan om hul boerderye te diversifiseer om risiko te verminder. OFM-nuus se Elsabé Richard het met gesels oor sy pad met landbou sowel as sy boodskap aan voornemende produsente…
7 Mar 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min