Agri-uur: 28 Februarie, Dr. Kobus Laubscher

Loading player...
Die konflik wat tans tussen Rusland en die Oekraïne aan die gang is, hou kort- en langtermyn implikasies - beide negatief en positief - vir Suid-Afrikaners in. Dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, het hieroor met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
28 Feb 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min