Agri-uur: 3 Maart, Rudo Opperman

Loading player...
’n Graan-, vark- en skaapboer ding vanjaar mee om die titel as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Voorsitter van die Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie, Rudo Opperman, hieroor.
3 Mar 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min