Agri-uur: 24 Februarie, Wessel van Wyk

Loading player...
Wessel van Wyk, ‘n sojaboonkundige, deel met OFM-nuus ‘n paar riglyne vir produsente wat vir die eerste keer sojabone gaan plant.
23 Feb 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min