
SEISOEN 2 Episode 15 Seksuele aanranding
Loading player...
Hierdie episode raak aan ’n swaar, maar noodsaaklike onderwerp: seksuele aanranding. Ons bespreek wat dit beteken om ’n slagoffer van aanranding te wees, wat jy kan verwag in die onmiddellike nasleep, en watter stappe noodsaaklik is vir jou veiligheid en genesing. Ons praat oor die moets – soos om mediese hulp te kry en bewys veilig te stel – en die moenies, soos om jouself die skuld te gee of stil te bly. Dit is ’n episode oor inligting, ondersteuning en bemagtiging, sodat elke vrou weet sy is nie alleen nie en dat daar hulp en hoop is.