Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,705 Episodes
1080 – 1100

Gideon Swart - Ware vriende

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Ware vriende.
19 Oct 2022 5AM 4 min

Tania Strauss se nuwe boek: Jesse

Johann Els gesels met Tania Strauss oor haar nuutste boek. ‘n Roman met die naam "Jessie", vol kleurryke karakters, hope humor en oomblikke wat jou hart ruk.
19 Oct 2022 12AM 17 min

Charles van Onselen - die vrees van die Here

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Die Vrees van die Here” uit Spreuke 1:7 “DIE vrees van die Here is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.”
19 Oct 2022 12AM 8 min

Kalaharistories: Bolangs beteken niks

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Bolangs beteken niks” uit Fil 2:14 - 15
12 Oct 2022 5AM 4 min

Gateway News 12 Oct

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
12 Oct 2022 5AM 5 min

Stefanie Kotze about CESE

Johann Els is speaking to Stefanie Kotze about The first-ever Coalition to End Sexual Exploitation (CESE) Africa Summit , which took place in Pretoria from September 20 to 22. The three-day programme was filled with important presentations on the why, what and how we can bring to an end the…
12 Oct 2022 12AM 17 min

Charles van Onselen: God is goed

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “God IS goed” Uit PSALMS‬ ‭107:1‬ ‭AFR83‬‬ “Loof die Here, want Hy IS goed, aan sy LIEFDE is daar GEEN einde nie!””
12 Oct 2022 12AM 7 min

Gideon Swart: jou brandende bos

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: "Jou brandende bos" uit Eksodus 4
11 Oct 2022 12AM 3 min

Willie Botha die Afrikoon vir Jesus

Johann Els gesels ons met kunstenaar en vervaardiger, Willie Botha, wat so pas die ATKV AFRIKOON Toekenning vir sy lewenslange bydrae tot Gospelmusiek in Suid-Afrika ontvang het.
7 Oct 2022 2AM 15 min

Evert van Niekerk van String Symmetry

Johann Els gesels met ‘n meester violis in Suid Afrika. So baie van die viool wat jy op CD opnames in Suid Afrika hoor, of by konserte met ‘n verskeidenheid kunstenaars wat ‘n orkes deel, is Evert van Niekerk die violis. Hy is ook baie lief vir Jesus en het…
5 Oct 2022 11PM 14 min

Gateway News for 5 Oct

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
5 Oct 2022 5AM 5 min

Kalaharistories - Ons keusestrepie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ons keusestrepie” uit Matt 23:11 en Joh 14:6.
5 Oct 2022 12AM 6 min

Gideon Swart - Die Here is daar

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Die Here is daar.
4 Oct 2022 6AM 4 min

Charles van Onselen - Volheid

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Volheid” uit KOLOSSENSE‬ ‭2:9-10‬ ‭AFR53‬‬ “Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik; en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;”
3 Oct 2022 7AM 4 min

Athi Mayinje - rugby working for Kingdom!

Johann Els is speaking to Athi Mayinje, Eastern Province rugby player and founder of Love Sport Africa (LSA), about how A group of teenage girls who knew nothing about rugby were transformed into sporting warriors and faith champions in just three months.
29 Sep 2022 12AM 13 min
1080 – 1100