Jannie Putter: jou rol in die span is belangrik

Loading player...
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Jou rol in die span is belangrik” uit 1 Kor 12:22
"Maar veel eerder is die lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk.."
9 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min