Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,946 Episodes
1 – 20

Kalaharistories: Hartsmense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17
23 Apr 11AM 7 min

Gateway News 22 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
22 Apr 11AM 4 min

Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei

Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê.
22 Apr 10AM 10 min

Huweliksfokus: Gee jouself as ‘n lewende offer

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1
22 Apr 10AM 4 min

Alister Fortuin knows how Jesus can change a life

Alister Fortuin, and ex-offender who has served 22 years behind bars after receiving life and 18 years. He comes from a life of gangsterism and is now fully rehabilitated. He has been free now for two years and 11 months and has been ordained as a Pastor.
21 Apr 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler: Die verskil wat een mens kan maak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor een persoon ‘n groot verskil kan maak.
21 Apr 10AM 6 min

Wynand du Preez - Die doel van tiendes

Ons het elke week 'n oordenking wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die doel van die tiende” uit Deut 14:28
16 Apr 11AM 4 min

Kalaharistories - Nooit te laat nie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nooit te laat nie” uit Ps 61:6
16 Apr 11AM 7 min

Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei

Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor haar aandeel in hierdie kosbare wegbreek naweek vir die dames. Sy kamp weer saam so ons gesels heerlik oor…
16 Apr 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 Apr 11AM 4 min

Nico van der Merwe van Eduplex

Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is ook ‘n internasionale Christen-spreker, en die outeur van verskeie boeke, wat insluit “What does God know about Business” en “VISION – Dare to dream…
15 Apr 11AM 5 min

Huweliksfokus: Die derde liefde

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Die derde tipe liefde in die huwelik, Eros liefde.”
15 Apr 10AM 4 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, met sy fokus op leierskap vanmiddag.
14 Apr 11AM 5 min

Dr Venessa Marais oor AML

Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML Wêreldbewusmakingsdag wêreldwyd en aangesien sy geweldig baie werk doen met families van kankerpasiënte, is sy die perfekte persoon om hieroor te gesels.
14 Apr 10AM 22 min

Ds Janlu Kuyler: Hoe om deure wys oop te maak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor hoe die Heilige Gees mens lei om deure wys oop te maak.
14 Apr 10AM 6 min

Wynand du Preez - Die gee van tiendes

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28
9 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories - Die een wat wag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12
9 Apr 11AM 6 min

Nadio Olivier vra gebed vir Centurion

Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April.
8 Apr 10AM 18 min
1 – 20