Ps Japie Venter: God is daar

Loading player...
Ons inspirasie kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God is daar” uit Hebr 11:6
“As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon.
14 Nov 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min