Dr Pieter Snyman - die VCSV beur vorentoe

Loading player...
Johann Els gesels met Dr Pieter Snyman, wat onlangs aangestel is as die nuwe Uitvoerende Hoof van die VCSV, wat hierdie jaar hulle 127ste jaar in bediening gevier het. Die roeping op die organisasie is nog lank nie verby nie. Hulle het nogsteeds 10 kampterreine reg oor die land en is nog net so besig in die skole. En die onus rus op hulle skouers om nuut en relevant te bly om werklik ‘n verskil te bly maak.
9 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min