Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,705 Episodes
1100 – 1120

Kalaharistories - Vreemde Waarhede

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vreemde waarhede” uit Miga 6:8
28 Sep 2022 5AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
28 Sep 2022 5AM 4 min

Gideon Swart - Die Here sien jou raak

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Die Here sien jou raak uit Genesis 16
28 Sep 2022 12AM 3 min

Yolande Steyn se "Speak Jesus" Belewenis

Johann Els gesels met Yolande Steyn. Sy is die dame wat Angus Buchan gekontak het om asb, asb, ASB na Krugersdorp (ook bekend as “Devilsdorp”) te kom om vir hulle te bid. Daaruit het die afgelope naweek se Speak Jesus 2022 gevloei waar oor 100 000 mense in eenheid (in…
28 Sep 2022 12AM 13 min

Dr Gustav Gous: Uitnemendheid maak saak

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy nuwe saakmaak reeks: Vandag - Uitnemendheid maak saak (doen dit goed 'excellence')
28 Sep 2022 12AM 9 min

Charles van Onselen - Geen veroordeling

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Geen veroordeling” uit Romeine 8:1 “DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.”
28 Sep 2022 12AM 4 min

Asanda Noruka - Ntinga Nathi

Johann Els is speaking to Asanda Noruka about an article in Gateway News about her ministry to reignite the dreams of children in desperate circumstances in the Eastern Cape called Ntinga Nathi.
22 Sep 2022 12AM 20 min

Kalahariestories - praat jou praat en doen jou ding

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Praat jou praat en doen jou ding” uit Joh…
21 Sep 2022 5AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
21 Sep 2022 5AM 4 min

Dr Gustav Gous: vaardighede maak saak

Dan nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons in sy saakmaakreeks oor: "Vaardighede maak saak" (Doen dit reg en effektief)
21 Sep 2022 12AM 9 min

Charles van Onselen: God juig oor jou

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “God juig oor jou” uit Sefanja 3:17 “Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy…
20 Sep 2022 6AM 5 min

Susana Paulse highjacking testimony

Johann Els is speaking to Susana Paulse about one of the most hardest experiences of her life, she was highjacked and had the opportunity to see God work all things for good for those He loves.
16 Sep 2022 12AM 13 min

Loop saam met My kamp

Johann Els gesels met Janine van Niekerk, een van die Krone wat weer die Loop Saam Met My Kamp aanbied. “n Woord kamp waar ons die Here en Sy Woord ondersoek en prakties raak oor hoe gewone mense die meeste uit die Woord kan kry.
15 Sep 2022 12AM 17 min

Kalaharistories - Dit weet ek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Dit weet ek” uit Psalm 56:10
14 Sep 2022 5AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
14 Sep 2022 4AM 4 min

Gideon Swart - Moenie moed opgee nie

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Moenie moed opgee nie uit Hebr 12.
14 Sep 2022 12AM 4 min

Gretha Wiid - ons kyk terug WWC2022

Johann Els gesels met Gretha Wiid, want die Worthy Women konferensie het nou die afgelope Saterdag plaasgevind en 3700+ dames was daar. Ons wil weet wat die dag gebeur het, het die Here iets spesiaals gedoen, waarby het die dames aanklank gevind ens…
14 Sep 2022 12AM 15 min

Dr Gustav Gous: Aksies maak saak

Inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy nuwe saakmaak reeks: Vandag - Aksies maak saak
14 Sep 2022 12AM 7 min
1100 – 1120