Heino Vorster oor Carols in the Moot

Loading player...
Johann Els gesels met Heino Vorster van Every Nation Tshwane oor hulle gemeente se betrokkenheid by Carols in the Moot saam met Doxa Deo en ‘n paar NG kerke in die area. Dit vind 10 – 12 Nov plaas en betrek die hele Moot gemeenskap
19 Oct 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min