Wilhelm Lichtenberg - The Prayer

Loading player...
Johann Els gesels met die bekroonde klassieke sanger en kardiotorokale chirurg, Dr. Wilhelm Lichtenberg. Hy is ’n ambisieuse en veelsydige sanger wat nie bang is om “ongewone projekte’’ saam met internasionale kunstenaars aan te pak nie, in die geval die liedjie The Prayer saam met van die Hollandse sopraan en Holland’s Got Talent-wenner Amira Willighagen.
14 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min