
Agriskoops - 29 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat volgende week in Kaapstad plaasvind, wat kongresgangers kan verwag en hoe die Suid-Afrikaanse landbou-verhaal aan die internasionale gehoor gedeel sal word.

