
Agriskoops - 28 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Sonfin is al vir meer as 15 jaar ’n leier op die gebied van alternatiewe energie-oplossings. Schutte gee ʼn oorsig van hulle dienste, wat hulle benadering uniek maak deurdat hulle ʼn volledige pad met boere stap, van die aansoek, tot installasie en kontak met partye soos Eskom, NERSA, munisipaliteite en selfs banke.

