
Agriskoops - 27 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel deur die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor wat boere kan doen om voor te berei vir die komende seisoen wat heelwat uitdagings bied. Hy gee ook waardevolle raad aan boere hoe om te beplan vir die komende seisoen.

