
Agriskoops - 26 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy All Solar, Nico Smit. Hy gesels oor hoe ʼn besigheid belasting kan terugeis in terme van ʼn sonkragstelsel. Hy verduidelik hoe 'n besigheid werklik in terme van rande en sent bespaar deur Artikel 12B te gebruik, asook ander voordele soos BTW. Hy gee verder ʼn oorsig oor wie presies vir hierdie voordeel kwalifiseer.

