Agriskoops - 25 Augustus 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Gehaltebeheerbestuurder by Limagrain, Lyniarie Erwee. Sy gee ’n oorsig van Limagrain se kwaliteitstandaarde as dit by saad kom, wat Limagrain uniek maak as dit by saadtoetsing kom en hoekom hierdie saadtoetsing so belangrik is. Sy verduidelik watse voordeel dit juis vir die produsent bied.
25 Aug 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 28 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Sonfin is al vir meer as 15 jaar ’n leier op die gebied van alternatiewe energie-oplossings. Schutte gee ʼn oorsig van hulle dienste, wat hulle benadering uniek maak deurdat hulle ʼn volledige pad met boere stap, van…
28 Oct 1AM 5 min

Agriskoops - 27 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel deur die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor wat boere kan doen om voor te berei vir die komende seisoen wat heelwat uitdagings bied. Hy gee ook waardevolle raad aan boere hoe om te beplan vir die…
27 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 26 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy All Solar, Nico Smit. Hy gesels oor hoe ʼn besigheid belasting kan terugeis in terme van ʼn sonkragstelsel. Hy verduidelik hoe 'n besigheid werklik in terme van rande en sent bespaar deur Artikel 12B te gebruik, asook ander…
26 Oct 1AM 5 min

Agriskoops - 23 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met dokter Gerhard Verdoorn. Hy is die bestuurder van CropLife SA se produkverantwoordelikheids-organisasie. Hy gesels oor die verantwoordelike bestuur, verpak en gebruik van plaagdoders op jou plaas.
23 Oct 2AM 5 min

Agriskoops - 22 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark vervaardig en wat die proses behels van die eerste navorsing, tot die ontwikkeling tot die uiteindelike bemarking van die entstowwe.
22 Oct 1AM 4 min