Op vandag se Agriskoops gesels ons met die nakomingsbeampte by Winfield United Suid-Afrika, Jandri Nienaber. Sy gesels oor haar rol as WinField United Suid-Afrika se eerste groep nakomingsbeampte en hoe haar kinderjare op die plaas haar besluit om in die landbousektor te werk beinvloed het. Sy deel ook ʼn inspirerende…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Hansel Isaks by die DFM Technologies Noord-Kaap-tak. Hy verduidelik wat die Noord-Kaap tak anders maak as ander takke in die land weens spesifieke weeruitdagings in die provinsie. Hy verduidelik hoe hulle produsente in die Noord-Kaap help en adviseer om die regte water in…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Fanie Meiring van Limagrain Field Seeds Suid-Afrika. Limagrain is hierdie week by NAMPO Kaap en Fanie gee ʼn oorsig van wat koringprodusente hierdie jaar kan verwag.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy fokus vandag op koringproduksie. Hy deel praktiese raad vir produsente wat hul koringkeuse vir die komende plantseisoen beplan en verduidelik hoe Limagrain produsente ná die aankoop van saad ondersteun om die…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy gesels oor die belangrikheid van die bestuur van watergehalte en waterverbruik op die plaas. Hy ontleed 'n voorbeeld van hoe wateruitdagings 'n groot hoenderboerdery beïnvloed het, en hoe NuWater se ingryping werksgeleenthede beskerm het, 'n moontlike…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.