🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS! Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlê: 🍷 Mooiste Kaap- en Wynlandetoer 📅 26–30 Oktober 2026 ⏳ 5 dae en 4 nagte 💰 R10 500 per persoon wat akkommodasie deel…
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
In this week’s Kus tot Kruin, we spoke to Lynette Whittaker from Earth Legacy Foundation about the growing concern over the pressure being placed on South Africa’s shark populations. 🌊 Lynette explained how members of the community and conservation groups are trying to make government authorities more aware of the…
Spring is in the air – and there’s no better time to get back into the garden! 🌱☀️ This week, Paul Hartzenberg from Protek chats about the many ways spending time outdoors and working in the garden can support our physical, mental and emotional wellbeing. 🌿 Why gardening can help…
Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Val Marsh van S.M.A.R.T. oor ’n baie belangrike onderwerp: hondsdolheid by robbe. 🦭 Hoe herken ’n mens moontlike simptome van hondsdolheid by ’n rob? ⚠️ Wat moet jy doen –…
Die natuur verkeer wêreldwyd onder geweldige druk – en die Tuinroete is geen uitsondering nie. In hierdie week se Kus tot Kruin vra Fred Orban: 🌍 Wat is die oorsake van die krisis? 🌱 Kan gewone inwoners werklik ’n verskil maak? 🤝 Wíl ons help – en wat kan elkeen…
Hierdie week op Kus tot Kruin het Fred gesels met twee passievolle inwoners van Mosselbaai – Val Marsh van S.M.A.R.T. en Ursela Viljoen van Manco. Hulle het vertel van die waardevolle netwerk van mense wat dikwels agter die skerms inspring wanneer ons kus- en seelewe hulp nodig het. Van gewone…
Spring is almost here, our dams are full, and gardeners across the Southern Cape are getting ready for a brand-new growing season! This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek talks us through the different fertilisers available to give your garden exactly what it needs — whether…
Fred gesels vandag oor ’n interessante allegaartjie van nuusbrokkies uit die natuur – van sommer hier by ons tot elders in Afrika. 🐝 Dors bye by die honde se waterbak? Wat maak ons – en hoe help ons hulle veilig? 🐍 ’n Geelpens-seeslang by Sedgefield – wat maak dié besondere…
Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlê? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! ❄️🐜 Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra. Onderwerpe wat bespreek is, sluit in: 🐘 Trofeejag en die uitwerking daarvan op…
🌿Het jy die gesprek op Kus tot Kruin gemis? Corné Brink gesels met Fred oor die uitdagende, maar noodsaaklike taak om endemiese plante tydens eiendomsontwikkelings op die Tuinroete op te spoor en te red. 🌱 Ons kyk ook na: 🌿 Wat 'n ware eko-ontwikkeling behels. 🌿 Waarom die term "ECO"…
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. 🎙️ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur ná rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat ná vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? 🌍 🎙️ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. 🌊 Die COGIA-stranding by Midbrak. 🌿 Plantesmokkel by Kariega. 🦭 Waarom robbe in Kalkbaai so maer is – en wat die oorsake en gevolge daarvan…
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
🐔 🐦🦌 Fred deel eerlike persoonlike ervarings – van sy drie geliefde lêhenne, 🐔Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die 🐟 vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het. Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vrae…
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai – van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. 🎙️ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor: ✅ Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer. ✅…
19 Jun
14 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.