🎗️💗 Steps of Courage – Elke tree tel! 💙👣 - 19 Oktober 2026

Loading player...
🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiënte en families, en die belangrikheid van vroeë opsporing van prostaatkanker.
👟 Kom stap saam vir hoop!
📅 Saterdag 31 Oktober 2026
📍 Milkwood Primary School Sport Ground, Mosselbaai
⏰ 08:00 | Registrasie vanaf 07:00
🚶 4 km- en 1 km-roetes | 🐾 Troeteldiervriendelik
🎟️ R50 per volwassene | Kinders onder 18 gratis
🎧 Luister weer:
📻 SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM
#SFMStreekRadio #StepsOfCourage #Mosselbaai #Podcast #Kankerbewusmaking
19 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes