📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026
Loading player...
📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan!
Is ’n finansiële plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? 🤔
🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiële beplanning jou toekoms kan verander. 💡 ’n Finansiële plan is meer as net ’n begroting! Dit is jou:
📊 Beredder – Kry beheer oor jou inkomste en uitgawes.
🏦 Bouer – Bou jou spaargeld en finansiële sekuriteit op.
📈 Beloner – Laat klein bedrae oor tyd groei.
🛡️ Bewaarder – Vermy skuldstrikke en beskerm jou finansiële toekoms.
💰 Dit is nooit te laat om te begin nie!
🎧 LUISTER WEER: en ontdek hoe ’n goeie plan vandag môre ’n verskil kan maak.
🌐 [www.krugerinternasionaal.co.za](http://www.krugerinternasionaal.co.za)\
☎️ 011 726 7700
📻 **SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM**
\#SFMStreekRadio #LuisterWeer #KrugerInternasionaal #FinansiëleBeplanning #FinansiëleSorgvryheid